Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Hooglied vir die Oorlewende" deur LINA SPIES
"Hooglied vir die Oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #19339] Di, 24 November 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
HOOGLIED VIR DIE OORLEWENDE
Lina Spies

Hul het die blou parkiet laat swyg,
'n grys doek oor die kou gehang.

'n Kelkiewyn is in Fiskaal se spens gebreek

En op 'n vuurpyl voor die ruit
was Jangroentjie sy hele wysie kwyt.

In die neutetuin blom die granaat,
die suurlemoene in die groen word lig,

dan skielik langs Kanariestraat
piet-tjou-tjou opnuut die pyn
Re: "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #33948 is 'n antwoord op boodskap #19339] Vr, 01 September 2000 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Watse funny =91 sit jy in jou gedigte????

Fri, 01 Sep 2000 00:25:15 GMT:: @home.com skrywe:

> HOOGLIED VIR DIE OORLEWENDE
> Lina Spies
>
> Hul het die blou parkiet laat swyg,
> =91n grys doek oor die kou gehang.
>
> =91n Kelkiewyn is in Fiskaal se spens gebreek
>
> En op =91n vuurpyl voor die ruit
> was Jangroentjie sy hele wysie kwyt.
>
> In die neutetuin blom die granaat,
> die suurlemoene in die groen word lig,
>
> dan skielik langs Kanariestraat
> piet-tjou-tjou opnuut die pyn
>
Re: "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #33950 is 'n antwoord op boodskap #33948] Vr, 01 September 2000 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Protus" skryf in boodskap news:39af2684.171724776@news.citilink.com...
> Watse funny =91 sit jy in jou gedigte????
>

Protus,

Se vir jou Outlook/Outlook Express om nie HTML te lees nie, dan sien jy dit
as 'n of ' n die engels vir a soos in 'n Kat of A cat

Vic
Re: "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #33959 is 'n antwoord op boodskap #19339] Vr, 01 September 2000 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Vic wrote:

> "Protus" wrote in message
> news:39af2684.171724776@news.citilink.com...
>> Watse funny =91 sit jy in jou gedigte????
>>
>
> Protus,
>
> Se vir jou Outlook/Outlook Express om nie HTML te lees nie, dan sien jy dit
> as 'n of ' n die engels vir a soos in 'n Kat of A cat
>
> Vic

Doen ek aan my kant ook iets verkeerd?

Gloudina
Re: "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #33960 is 'n antwoord op boodskap #19339] Vr, 01 September 2000 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Doen ek aan my kant ook iets verkeerd?
>
> Gloudina
>
>
Haai Gloudina,

Dit is nie verkeerd nie, maar meer mense wat nuusgroepe lees, het nie
Outlook Express nie. Mens maak dit dan makliker vir hulle as mens dit so
verstel dat mens in plain text skryf. Dit gebruik ook minder plek op
servers. Om dit te doen, klik op tools, options, send, en maak seker plain
text is gekies. Maak ook seker dat die opsie vir 'reply to messages in the
format in which they were send', nie 'n merkie het nie. Klik dan apply, en
dan OK.

Groete
Vic
Re: "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #33964 is 'n antwoord op boodskap #19339] Vr, 01 September 2000 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Vic wrote:

>> Doen ek aan my kant ook iets verkeerd?
>>
>> Gloudina
>>
>>
> Haai Gloudina,
>
> Dit is nie verkeerd nie, maar meer mense wat nuusgroepe lees, het nie
> Outlook Express nie. Mens maak dit dan makliker vir hulle as mens dit so
> verstel dat mens in plain text skryf. Dit gebruik ook minder plek op
> servers. Om dit te doen, klik op tools, options, send, en maak seker plain
> text is gekies. Maak ook seker dat die opsie vir 'reply to messages in the
> format in which they were send', nie 'n merkie het nie. Klik dan apply, en
> dan OK.
>
> Groete
> Vic

Dankie. Ek bring die gedigte uit Word na Netscape, en diedie aanwysings in
Netscape was nie presies soos jy dit
aangedui het nie, maar ek het tog 'n plek gekry waar ek
dit net in Plain text kon stuur. So ek het die laaste Buys
gedig so gestuur. Ek sal geinteresseerd wees in hoeveel
mense die gedigte in 'n ietwat garbled manier kry. Ek merk
op dat as ek 'n gedig van ons Word na ons epos oorbring,
dat dit dan as dubbelspasie verskyn, en ek dit dan moet
terugbring van rich text na plain text. Maar dan versteur
dit al die spasies in die oorspronlike gedig en dan moet
ek dit eers weer regdokter. Ek is maar dom met die
rekenaar. Dankie vir mense wat die snaaksighede uitwys.

Gloudina
Re: "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #33984 is 'n antwoord op boodskap #33960] Sa, 02 September 2000 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<n...  is tans af-lyn  <n...
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Impressive . .
Is jy in SA?

Vic skryf in boodskap news:39afaa66$1@ni-news.utvinternet.com...
>> Doen ek aan my kant ook iets verkeerd?
>>
>> Gloudina
>>
>>
> Haai Gloudina,
>
> Dit is nie verkeerd nie, maar meer mense wat nuusgroepe lees, het nie
> Outlook Express nie. Mens maak dit dan makliker vir hulle as mens dit so
> verstel dat mens in plain text skryf. Dit gebruik ook minder plek op
> servers. Om dit te doen, klik op tools, options, send, en maak seker plain
> text is gekies. Maak ook seker dat die opsie vir 'reply to messages in the
> format in which they were send', nie 'n merkie het nie. Klik dan apply, en
> dan OK.
>
> Groete
> Vic
>
Re: "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #33985 is 'n antwoord op boodskap #19339] Sa, 02 September 2000 00:25 Na vorige boodskap
<n...  is tans af-lyn  <n...
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nee, jy's nie dom met die rekenaar nie, Gloudina.
Jy is "Inspector Clusou"

. . . .Peter Sellers gaan homself vannaand dood lag . . .

skryf in boodskap news:39AFD450.BFA539B1@home.com...
> Vic wrote:
>
>>> Doen ek aan my kant ook iets verkeerd?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>
>> Haai Gloudina,
>>
>> Dit is nie verkeerd nie, maar meer mense wat nuusgroepe lees, het nie
>> Outlook Express nie. Mens maak dit dan makliker vir hulle as mens dit so
>> verstel dat mens in plain text skryf. Dit gebruik ook minder plek op
>> servers. Om dit te doen, klik op tools, options, send, en maak seker plain
>> text is gekies. Maak ook seker dat die opsie vir 'reply to messages in the
>> format in which they were send', nie 'n merkie het nie. Klik dan apply, en
>> dan OK.
>>
>> Groete
>> Vic
>
> Dankie. Ek bring die gedigte uit Word na Netscape, en diedie aanwysings in
> Netscape was nie presies soos jy dit
> aangedui het nie, maar ek het tog 'n plek gekry waar ek
> dit net in Plain text kon stuur. So ek het die laaste Buys
> gedig so gestuur. Ek sal geinteresseerd wees in hoeveel
> mense die gedigte in 'n ietwat garbled manier kry. Ek merk
> op dat as ek 'n gedig van ons Word na ons epos oorbring,
> dat dit dan as dubbelspasie verskyn, en ek dit dan moet
> terugbring van rich text na plain text. Maar dan versteur
> dit al die spasies in die oorspronlike gedig en dan moet
> ek dit eers weer regdokter. Ek is maar dom met die
> rekenaar. Dankie vir mense wat die snaaksighede uitwys.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES
Volgende onderwerp: "Die Beiteltjie" deur N.P. van WYK LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 08:53:06 MGT 2024